Location

Jannie du Toit At Vensterklip



Loading Map....

Date/Time
Date(s) - 14/12/2018
12:00 am

Location
Vensterklip

Categories


Date: 14 December

Location: Vensterklip

Contact: jane@vensterklip.co.za

Description: Vensterklip bied n heerlike buitelug konsert vir die gesin aan op 14 Desember deur Jannie du Toit ten bate van Elandsbaai se verfraaiing. Daar sal n veiling wees en heerlike plankies met peuselkos. Kaartjies kos R190 per volwassene en kinders onder 12 is GRATIS. Bespreek n tafel van 6 of meer en kry 5% afslag. Wat van n personeelafsluitingsgeleentheid met n verskil! Spesiale pakket met akkommodasie @20% af op kaartjies!

Add a Review

Book Tour

Name (required)

Contact Number (required)

Email Address (required)

Select a Tour