Date: 26 March
Time: 09:00 – 14:00
Location: c/o Bree and Suffren Street, Town Hall, Langebaan
Contact: Tamerrin [email protected] / 0726382972
Part of the Foodie Route | Langebaan
Description: Kom kuier lekker saam met hierdie Paasfees by die Langebaan Paas Markdag op Saterdag, 26 Maart 2016 vanaf 9vm tot 2nm by Langebaan Stadsaal, hoek van Bree en Suffren Straat.
Almal baie welkom om te kom kyk, koop, proe en natuurlik ook pannekoek te geniet by die vele binne- en buitelig stalletjies. Lekker konfyt, biltong, ouma brood en kerrie bone, beet, vetkoek burgers, pasteie, melktert, lekkers, popcorn en nog baie meer om van te kies! Staan kans om pryse te wen soos Cape Wheel kaartjies en produkte deur plaaslike besighede. Gratis parkeering en toegang.