Swartlandskou Damesdag

When

07/09/2017    
9:00 am - 12:00 pm

Where

Swartlandskou
N7, Moorreesburg, Cape West Coast

Event Type

Loading Map....

Date: 7 September

Time: 09:00 – 12:00

Location: Moorreesburg

Contact: www.swartlandskou.co.za

Description: 

Damesdag kom bederf julself of MANLIEF bederf die dames in jul lewe. Dit is ‘n dag vol bederf, lekker lag & kuier.

Kom geniet ‘n heerlike oggend met vermaak deur Elvis se Seun, Cheree & Quanita Adams.

‘n Heerlike 3 gang maaltyd voorberei deur Malita Joubert Catering & Pauline Schreuder Catering.

Baie dankie aan ons hoofborge Hollard, Riebeek Cellars, Darling Cellars, Tip Trans & Xtreme Trading wat ons dag ekstra spesiaal en moontlik maak.

Kaartjies is beskikbaar by Computicket.

Add a Review

    Book Tour

    Name (required)

    Contact Number (required)

    Email Address (required)

    Select a Tour