Swartlandskou MTB

When

09/09/2017    
12:00 am

Where

Swartlandskou
N7, Moorreesburg, Cape West Coast

Event Type

Loading Map....

Date: 9 September

Location: Moorreesburg

Contact: http://swartlandskou.co.za/mtb/

Description:

Swartlandskou 2017 bied aan ‘n MTB resies met twee roetes. Daar is 60km vir die fikse fietsryers onder julle en die roete neem jou deur die Swartland natuurskoon. Die 40km roete is nie-tegnies en geskik vir die hele familie.

Vul die aanlyn inskrywingsvorm in en stuur jou betalingsbewys na die skoukantoor. Beste van alles – jou fooi sluit in toegang tot Swartlandskou!

Add a Review

    Book Tour

    Name (required)

    Contact Number (required)

    Email Address (required)

    Select a Tour