Kom ons val in die pad. #weopentourism

Onvergeetlik. En verniet. Dis nou ‘n raakbeskrywing van die West Coast Way se weskusroetes waarmee jy padlangs Suid Afrika se mooiste kontrei kan verken. So welkom. Kom ons val in die pad. #weopentourism

“Ses van die beste. Dis nou roetes. Jakkalsdraaie met baie kinkels en kabels en paaie. Die eerste slag begin in die Kaap, met die Cape Way. Dan is daar ‘n Foodie kinkel vir eet. Die Berg kinkel vir klim. Die Tractor roete vir trekkers. Die Culture vir klas. En dan die Wilde roete, vir plesier ou dier. So val in die pad swaer en nooi en neef en tannie en oom want soos ons almal weet: dis lekker by die see.”  #weskusbeskus #westcoastway #weopentourism @westcoastwaysa

Kry jou ry met die West Coast way se versameling roetes en kom ontdek alles wat lewe en bewe aan die weskus. Vind uit waar die beste voetpaaie, parke en piekniekplekke is.

Waar Plat-Op-Die-Aarde Mense Woon…

Dis nie 25 minute buite Kaapstad nie, dan begin die dinge: ses daadwerklik asemrowende uitsoekroetes al langs die R27 en N7. Daar’s die Culture Route vir die weskusstories agter die stories. Die Foodie Route vir iets om te kou. Die Swartland Tractor Route vir trekkers. Die Berg Route vir uitkyk. En die nuwe wild en wakker; ruk en rol Wild Route – ‘n vier-by-vier meneer wat die Sustainable Seafood Track and People Rocking Nature Track insluit.

Die beginpunt is die Cape West Coast Biosphere tussen Tableview en Paternoster. Die eindpunt is duskant die Darling Hills. Tussen-in lê die roetes.

Groot en uitgestrek. Die Krugerwildtuin by die see. Rustig en lekker soos dit hoort. Kom ontmoet die mooiste plat-op-die-aarde mense en doen net wat jy wil – of jy nou ‘n bok vir sports is, of ‘n bok vir leeglê.

Hier’s Hoe Dit Werk…

Dis die roetes met die meeste kinkels wat jou heen en weer vat van Pontius tot Pilatus tot Paternoster tot Hermanus. Jy kies die beste roete wat jou tyd, belangstelling en sak pas. Of gooi die stoppe bymekaar en maak jou eie op.

Die lys van dinge om te doen op die West Coast Way het geen einde nie. Verkyk jou aan fossiele by die West Coast Fossil Park; gly teen ‘n kabel af of skiet teikens by die Piekenierskloof Mountain Resort; skiet pyl en boog of kyk diere by Thali Thali game reserve; proe wyn by Darling’s Cloof Wine Estate, Groote Post Wyn Langoed en vele ander; proe bier by Darling Brew craft brewery; eet heerlik by Langebaan’s se bekende Club Mykonos restaurant; bederf jouself met ‘n ordentlike uiteet by die deftige Russells on the Port en die Shelley Point Hotel and Spa; besoek die darling Museum en padstalle soos die Kardoesie Country Stop and Vygevallei Farm Stall and Wine House.

Moenie vir een dag kom nie. Kom vir twee of drie (of vier of vyf). Hier is baie dinge om te doen en te sien. Een honderd en een, om nou presies te wees. So kom liefs vir ses dae (of sewe of agt).

Die Beste Plekke…

Daar’s nou maar sekere plekke aan die weskus wat jy nie wil misloop nie. So sluit by jou planne in: Piekenierskloof Mountain Resort and Kardoesie Country Stop on the N7 in the Piekenierskloof Pass; Russells on the Port at Port Owen in Velddrif; the Thali Thali Game Lodge in Langebaan; !Khwa ttu in Darling/Yzerfontein vicinity; The Lodge at Atlantic Beach in Melkbosstrand, Darling Lodge in Darling and Disa Lodge, also in Darling, go on a coastal drive at Shelley Point Hotel and Spa in St Helena Bay. Book a spa treatment and a coastal Safari drive at Shelley Point Hotel and Spa.

Een van die beste roetes in dié geweste is die Darling Wine and Beer Tour. In lugverkoelde gemak word jy aangery Darling toe vir ‘n fynproewerstoer van die beste olywe, koek, craft bier, lipleklekker toffies – plus ‘n inloer by Evita se Perron.

Lente Is Tyd Vir Blomme En Mense En Eet…

Die NUWE Cape Way Route, Foodie Route, Culture Route, Berg Route, Tractor Route en die boendoes in Wild Route is VET pret. Skaterlag, magies-vol-ogies-toe, hoendervleis, hoogtevrees, uitasem, kom-ons-doen-dit weer pret.

In die lente is dit toe onder die blomme aan die weskus. Vygies, Daisies en Gousblomme net waar jy kyk. ‘n See van wit, pers, geel en oranje. Die West Coast Way vat jou na die beste kykplekke toe al langs die R27 en N7.

Weskusmense is die beste mense want hulle brrrei en braai en lawaai. Sout van die aarde ook, met groot harte en bree glimlagde wat jy nie nêrens ander sal kry nie.

Darling Brew in Darling and Charlie’s Brewhouse in Port Owen…

Die kos en craft bier aan die weskus word verantwoordelik gemaak met bestanddele wat kom van die aarde af.

West Coast Way bied iets vir alle versaalfdes: kosverslaafdes, pretversaafdes, kultuurverslaafdes en wildverslaafdes.

Van pondokke tot rondawels tot tente – West Coast way het ‘n plek waar jy kan skuinslê. Kies van ‘n wye verskeidenheid B&Bs, selfsorg eenhede, karavaan en kampeerplekke.

Gits, en daar is gidse. Om jou te begelei soos jy ry, sit-sit so. Vier toeropsies is beskikbaar: Darling Wine & Beer Way, Wild Life & Fossils Way, Culture & Adventure Way en Evita’s Perron Way. Kontak Going West Travel op 0861 321 777 of kontak Glenda se epos: [email protected]

West Coast Way is Your Route To Nature

West Coast Way is your ultimate gateway to experiencing the natural beauty and cultural richness of the Cape West Coast of South Africa. As a premium tourism brand, we offer six uniquely themed trip plans that promise an unforgettable journey: Cape, Culture, Foodie, Tractor, Berg, and Wild.

Road-Trip-Southern-Africa-West-Coast-Way-Routes Discover over 101 incredible things to see and do with West Coast Way: Savour the delights of wine, craft beer, olives, and Rooibos tea tastings. Indulge in authentic Weskus cuisine and the traditional braaivleis (barbecue). Feel the thrill of swinging into Citrusdal on a zipline or challenge yourself with Cederberg bouldering. Rejuvenate in natural warm pools and embark on serene cruises across lagoons and rivers. Explore the diverse landscapes of nature reserves and a National Park, or embark on exciting game drives. Hone your skills in archery and angling, or amp up the excitement with sandboarding and quad-biking. Enjoy horse riding, immerse yourself in the unique San culture, and experience the vibrant Riel dancing. For water sports enthusiasts, kite- and windsurfing, surfing, and kayaking trips await. Go beach hopping, learn about bees and whales, and delight in birdwatching in a twitcher’s paradise – all within South Africa’s renowned wildflower reserve. For more information on the best places to visit on the West Coast, road tripping routes, hikes, tours, and trails, explore westcoastway.co.za or call West Coast Way on 0861 321 777.  Follow us on  on Instagram, Facebook, X and LinkedIn @WestCoastWaySA.

Find 101+ things to do and see on the West Coast Way

    Book Tour

    Name (required)

    Contact Number (required)

    Email Address (required)

    Select a Tour